Vandag offer ons soet ruikende, aangename offers aan Hom deur 'n heilige en toegewyde lewe te leef. Die lewe wat ons lei dra soet ruikende smake na Hom op, soos 'n aangename reuk. Ek vra, lewe jy as 'n offer aan Hom - heilig en toegewyd? Het jy 'n altaar? Het jy een vir jou familie? Waar bid jy? Het jy 'n toegewyde plek en tyd vir dit? Gee jy Hom genoeg lofprysing en aanbidding? Weet jy dat die hemel kom om vir jou te wag by jou gereelde plek van aanbidding en tyd? En wat van die heidene, die okkkulte, die sataniste, het hulle hulle eie altaars? Kan dit ons affekteer? Hierdie is 'n interessante boek.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.