7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is 'n vreemdeling vir haarself en almal soek 'n hap van haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ¿ seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar skouers. Dan kom Evan terug ná 'n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy swanger meisie van Indonisiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul wêreld aan skerwe spat en boonop is 'n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor. Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.7MB
Produktbeschreibung
Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is 'n vreemdeling vir haarself en almal soek 'n hap van haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ¿ seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar skouers. Dan kom Evan terug ná 'n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy swanger meisie van Indonisiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul wêreld aan skerwe spat en boonop is 'n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor. Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan soek, besluit Pop om ook sin van haar eie lewe te gaan maak op dié eiland van die gode. Sal Evan alleen staande bly? Gaan skoonma en skoondogter kry waarna elkeen van hulle smag? En sal Maria Magdalena, die verstote hoenderhen en Sue se enigste vertroueling, ook haar tuiskoms kry?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Hendie Grobbelaar is al verskeie kere vir haar uitstekende kortverhale vereer. Wilde vere is haar debuutroman.