11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in. Sy vergiftig seuntjies, sê die mense. Die merk aan haar keel, dis waar die hiëna haar gebyt het; daarom is sy stom, sê hulle. 'n Gevaarlike vrou is sy; 'n heks; 'n hoer. Mal . . . Nege jaar ná haar aankoms stap sy nog 'n keer dorp toe, dié keer gedryf deur haar werklike bemoeienis, 'n alleenstryd teen wildstropers. Die hele dorp hou asem op. Dan breek daar 'n veldbrand teen die berghange uit . . . en dis asof almal…mehr

Produktbeschreibung
Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in. Sy vergiftig seuntjies, sê die mense. Die merk aan haar keel, dis waar die hiëna haar gebyt het; daarom is sy stom, sê hulle. 'n Gevaarlike vrou is sy; 'n heks; 'n hoer. Mal . . . Nege jaar ná haar aankoms stap sy nog 'n keer dorp toe, dié keer gedryf deur haar werklike bemoeienis, 'n alleenstryd teen wildstropers. Die hele dorp hou asem op. Dan breek daar 'n veldbrand teen die berghange uit . . . en dis asof almal se vrese en begeertes, ou wrokke en verlangens self in vlamme uitbars.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.