2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om 'n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, 'n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma en Kruger haar hoërskoolliefde. Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur 'n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.27MB
Produktbeschreibung
Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om 'n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, 'n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma en Kruger haar hoërskoolliefde. Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur 'n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Versfeld bly in Pretoria en is 'n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om 'n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.